The TLU SA Young Farmer committee is a dynamic group of farmers under the age of 40. These farmers are the future of agriculture in South Africa and full of fire to ensure the virtues and values of TLU SA are introduced to a new generation.
The committee is elected annually and identifies issus and projects relevant to young farmers, such as the TLU SA Drought Fund, to steer.
Die jaarlikse TLU SA Jongboer van die Jaar-kompetisie het begin en inskrywings word van al die streke afgewag.
Gedurende die week van 11 Julie 2022 sal ons die finaliste op hul plase besoek waarna die wenners met ons Kongres op 7 September bekend gemaak word.
Elke streek moet self drie finaliste aanwys wat ons sal besoek. Ons is opgewonde oor die pryse wat met groot dank vanaf verskeie borge vir hierdie kompetisie verkry is en sal besonderhede daarvan tydens die Jongboer-konferensie bekend maak.
Die toekoms van landbou is gesetel in die hande van die volgende geslag boere en daarom is hierdie vir ons ’n baie belangrike kompetisie.
Kontak gerus jou streekbestuurder of -voorsitter as jy TLU SA se 2022 Jongboer van die Jaar is!
Noord – Drickus- drickusb@gmail.com
Noord-Wes /Vrystaat – Jannie – jannieraath@yahoo.com
Oos/Natal – Ronnie – r.schilling@live.co.za
Sentraal – Lynette – sentraal@tlu.co.za
Wes-Kaap – Bennie – liebenberg@breede.co.za
Address: | 194 James Drive, Silverton, Pretoria, 0184 |
Contact: | Tel. (012) 804-8031 Fax. (012) 804-2014 |
Email: | navrae@tlu.co.za |