194 James Drive, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Members / Friends matters: ledesake@tlu.co.za

Safety

Crime in South Africa is out of control everywhere, but farmers remain remote and are therefore more vulnerable to attacks, which are often much more violent than those experienced by urban residents. The abolition of the commando system in favour of the sector policing system has further threatened farmers’ safety. Meanwhile, inflammatory statements by politicians are creating a volatile climate. TLU SA frequently highlights the SAPS’s inability to fulfil their legal duties, the impact of crime on food security, and the occurrence of farm attacks. TLU SA members are always willing to contribute and provide input on how to make rural areas safer.

Contact the committee

Gawie Lötter

Sekretariaat

Of Interest

Have you ever wondered about the legal assistance you might need if you protect your life, your family’s life, or your farm/property using your firearm?

Our Campaigns

Verklarings/Meningstukke

Veldtogte

Publieke veiligheid 2022

Suid-Afrikaners is oor die algemeen op hulself aangewese as hulle vry van geweld wil lewe. Sekuriteit en veiligheidstoerusting is nie goedkoop nie

Stap saam teen plaasmoorde 2020 & 2022

Suid-Afrika se boere, hulle gesinne en werkers word al hoe meer en al hoe meer brutaal aangeval en vermoor. Ons wil graag hê dat alle Suid-Afrikaners wat keelvol is vir misdaad, saam met ons aan hierdie protesoptog deelneem.

Suid-Afrika verdien beter 2021 – AFGEHANDEL

Die Julie 2021 onluste verslag wys baie duidelik dat die SAPD se probleme soveel groter is as net een persoon en Suid-Afrika verdien beter.

Plaaswagte 2020 – AFGEHANDEL

Die SAPD en PLAASWAGTE werk suksesvol saam om landelike veiligheid te verseker. Sedert die tydperk van inperking word PLAASWAGTE egter verhoed om patrollering te doen.

Plaaswagte 2020 – AFGEHANDEL

Die SAPD en PLAASWAGTE werk suksesvol saam om landelike veiligheid te verseker. Sedert die tydperk van inperking word PLAASWAGTE egter verhoed om patrollering te doen.

Safety

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.