VAKANTE POS | SENIOR ASSISTENT: BELEIDSAKE (Pretoria)
Wanneer ‘n persoon se eggenoot ‘n werksgeleentheid aanvaar het op ‘n ander plek (land) moet mens noodgedwonge saamgaan. Maxine Roux wat by TLU SA as Senior Assistent Beleidsake diens gedoen
Wanneer ‘n persoon se eggenoot ‘n werksgeleentheid aanvaar het op ‘n ander plek (land) moet mens noodgedwonge saamgaan. Maxine Roux wat by TLU SA as Senior Assistent Beleidsake diens gedoen
Wetgewing op mynbou wysig bykans daagliks en is dit TLU SA se oortuiging om deur middel van kommunikasie met lede, die nodige inligting onder ons lede se aandag te bring
Beste Boere van Suid-Afrika, In die aangesig van meedoënlose teenkanting skyn julle toewyding helderder as ooit tevore. Terwyl julle sorg vir jul lande en vee, en uitdagings wat min kan
Die werklikheid vandag is dat baie mense die sogenaamde nuwe Suid-Afrika ter goeder trou ‘n kans gegee het met ’n oortuiging dat dit kan werk. Hulle het egter nie rekening
Eintlik is dit nie reg om net in Augustus gedurende Vrouemaand die rol van vroue te vier nie. Maar aangesien die deugde van vroue in Augustus besing word het TLU
Die begrip rewolusie het – afhangend van wie dit spreek – verskillende beskouinge en al die verskillende definisies sal gewis ook as aanvaarde sienings kan geld. Met hierdie skrywe wil
TLU SA is concerned about the proposed notice of the Revision of Regulations regarding the Procedural Requirements for Water Use Licence Applications and Amendments in terms of section 69(1) of
In 51 v.C., het die Romeinse staatsman en filosoof Cicero De re Publica oor wat ‘n ware staatsman maak gepubliseer. Cicero het geskryf dat ‘n goeie staatsman virtus (deug), iustitia
Vir aandag: President Cyril Ramaphosa Onderwerp: Opmerkings tydens die 26ste Nasionale Konferensie van die ANC Jeugliga (Slotopmerkings) op 2 Julie 2023 Datum: 12 Julie 2023 Mnr. President Ons het
Die benutting van ‘n taal is inderdaad ‘n wonderlike ervaring van ontdekking en die gepaardgaande verryking van ‘n mens se eie vermoë. Dit is altyd heerlik om te luister na
© 2024 | DIE VESTING VIR DIE KOMMERSIËLE BOER IN SUID-AFRIKA – TLU SA
Die inhoud van hierdie webtuise is onderhewig aan ‘n regskennisgewing wat hier gelees kan word.
Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.
TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte
082 852 8039
083 230 4583
Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.
Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.
Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.