TLU SA President ken nie van moedverloor se vlakte
Moed opgee of hoop verloor mag nie deel van die Suid-Afrikaanse boer se DNS wees nie. Dít is duidelik na net ’n paar oomblikke in gesprek met Henry Geldenhuys, TLU
Moed opgee of hoop verloor mag nie deel van die Suid-Afrikaanse boer se DNS wees nie. Dít is duidelik na net ’n paar oomblikke in gesprek met Henry Geldenhuys, TLU
Bennie van Zyl, Hoofbestuurder TLU SA het onlangs op Overvaal Stereo gesels oor die implikasies van die regering se Meesterplan vir Landbou, die AAMP.
Die belangrike punt wanneer hierdie vraag beantwoord moet word, is wat is die beskouing van alle rolspelers oor landbou in Suid-Afrika. Ongeveer 68% van ons land se inwoners is verstedelik.
Met sowat 40 jaar se ervaring in die Suid-Afrikaanse Polisiediens en ’n intense behoefte om Suid-Afrikaners tot diens te wees, het TLU SA besluit om Ronnie Schilling, Streekbestuurder: Oos en
Bennie van Zyl, TLU SA Hoofbestuurder Suksesvolle landbou is waar ’n boer ’n verskeidenheid aspekte suksesvol by mekaar moet bring en winsgewend bedryf ten einde volhoubaarheid te verseker. Die produksieproses
Nog nooit vantevore was dit so duidelik soos nou nie dat Suid-Afrika jongboere broodnodig het vir vooruitgang. “Suid-Afrika kan nie sonder jongboere voorbestaan nie, daar is geen manier nie,” het
Suid-Afrika se jongboere moet die geleentheid om vir die TLU SA Jongboer van die Jaar-kompetisie in te skryf, met albei hande aangryp. Dié aanmoediging kom van TLU SA se 2021
Een plaasmoord per week. ’n Plaasaanval elke dag. Dít is volgens misdaadsyfers die onaanvaarbare stand van plaasaanvalle en -moorde in Suid-Afrika. “Dit is onaanvaarbaar hoog. Gauteng is loshande eerste, gevolg
Die huidige stand van sake in Suid-Afrika beteken dat boere tot ’n groot mate vir hul eie veiligheid verantwoordelik is. TLU SA het dit ten doel om boere veilig op
Ná byna twee dekades in die diens van TLU SA en voor dit 36 jaar se diens in die Suid-Afrikaanse Weermag, het gen. maj. Chris van Zyl besluit dit is
© 2024 | DIE VESTING VIR DIE KOMMERSIËLE BOER IN SUID-AFRIKA – TLU SA
Die inhoud van hierdie webtuise is onderhewig aan ‘n regskennisgewing wat hier gelees kan word.
Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.
TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte
082 852 8039
083 230 4583
Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.
Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.
Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.