Staatsrede: Tyd vir waarheid oor die stand van Suid-Afrika

Op 12 Februarie om 19:00 sal President Cyril Ramaphosa sy Staatsrede lewer en weer vir Suid-Afrika ’n lys beloftes en mooi woorde oor ekonomiese groei, hervorming en werkskepping voorlê. Jaar na jaar luister Suid-Afrikaners na die beloftes in pres. Ramaphosa se staatsredes, maar die werklikheid vir ons samelewing is steeds swaar en vol teenstrydighede. TLU […]