ARBEIDSAKE Junie 2022

Die Departement van Arbeid is tans in verskeie provinsies besig met arbeidinspeksies op plase. Lede word versoek om seker te maak dat daar aan die nodige wetgewing voldoen word. Sien meegaande riglyn rakend arbeid inspeksies. Indien daar enige navraag is, kontak vir Mauritz Lombard by 012 804 8031 of epos beleid@tlu.co.za RIGLYN:  ARBEIDSINSPEKSIES  Inspekteurs van departement […]

Restitusie eise/Huurarbeider eise wenk

Watter inligting is belangrik wanneer jy gekontak word deur ’n amptenaar van die Departement en meegedeel word dat daar ’n eis op jou eiendom is wat die departement wil ondersoek? Dit gebeur dikwels dat lede daarna navraag doen by die Streekkantore en dan nie die volgende inligting kan verskaf nie. Indien jy dus nie tydens […]