194 James Drive, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Members / Friends matters: ledesake@tlu.co.za

Sanksies teen SA regering gevra in EU Parlement oor plaasmoorde

Sanksies is in die EU Parlement gevra teen die SA regering oor die plaasmoorde. TLU SA het reeds sy dank persoonlik aan mnr. Philip Claeys oorgedra vir sy sterk standpunt. Bekyk sy betoog in die EU parlement by http://rechtsactueel.wordpress.com/2012/09/12/video-philip-claeys-vb-wil-sancties-tegen-anc-regime-zuid-afrika/

Kategorie:

Deel dit:

Sanksies teen SA regering gevra in EU Parlement oor plaasmoorde