Grondbeplanningsberaad voorgestel vir volgende eeu se voedselsekerheid
Landbougrond vir voedselverbouing gaan binne enkele dekades die kosbaarste mineraal ter wêreld word. Die wêreldbevolking vermeerder tans teen ‘n miljoen elke vier dae. In Suid-Afrika sal die bevolking teen 2050








