Help die Kommissaris asb / Please help the Commissioner
“Iemand moet die Nasionale Kommissaris van Polisie, Riah Phiyega, asseblief help met die vertolking van plaasmoord statistieke.” So sê TLU SA se Adjunk-President en Voorsitter van die Veiligheidskomitee, mnr. Henry







