
TLU SA vra in ope brief duidelikheid oor “radikale ekonomiese transformasie”
TLU SA eis in ‘n ope brief aan die regering, geadresseer aan President Cyril Ramaphosa, duidelikheid oor stellings dat die nalatenskap van die ekonomie rassisties en kolonialisties is.









