TLU SA Vrystaat waarsku oor gevoel van verset onder landbouers
TLU SA hoop die regering, die minister van polisie, Bheki Cele en misdadigers neem kennis van die groeiende gevoel van verset onder Suid-Afrika se landbouers. ‘n Groot aantal ondersteuners het







