Nuwe Kommissaris uitgenooi tot gesprek oor plaasveiligheid
Die aanstelling van die nuwe nasionale polisiekommissaris was vir TLU SA ‘n verrassing. Mnr. Henry Geldenhuys, TLU SA se Adjunk-President en voorsitter van die Veiligheidskomitee, sê dit is nou die








