194 James Drive, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Members / Friends matters: ledesake@tlu.co.za

Veiligheid

Die status quo is onaanvaarbaar. Moord, aanranding, verkragting, roof, diefstal (insluitend vee- en wilddiefstal), brandstigting, betreding en onwettige grondbesetting en intimidasie duur voort terwyl die Kommandostelsel uitgefaseer word voordat die

LEES MEER »

Ekonomiese volhoubaarheid

Talle nuwe wette en regulasies het ‘n uiters negatiewe uitwerking op die landbousektor. In die meerderheid van gevalle, is hierdie nuwe maatreëls eensydig in werking gestel sonder dat die landbousektor

LEES MEER »

Plaaslike owerhede

TLU SA onderskryf die uitgangspunt dat daar verskillende gesagdraende liggame (regerings-vorme) is nl die van die individu, die gesin, die kerk en kultuur, en burgerlike gesag.  Alle gesag van die

LEES MEER »

Voedselsekerheid

Voedselsekerheid is ’n kritieke element van enige staat se strategiese profiel. Suid-Afrika is in die bevoorregte posisie om tot nou in die binnelandse behoefte te voorsien en waardevolle buitelandse valuta

LEES MEER »

Transformasie in Landbou

TLU SA se uitgangspunt oor transformasie in die landbousektor, is: In die belang van almal betrokke, is dit belangrik dat ekonomiese volhoubaarheid en stabiliteit in die sektor gehandhaaf word. Die

LEES MEER »

Ekonomie en Vryemark

Die benadering om landbou se rol in die ekonomie te meet aan die bydrae wat gemaak word tot die BBP is tegnies korrek.  Aspekte wat egter ook in ag geneem

LEES MEER »

AgriSEB

Die proses rondom AgriSEB het sedert die eerste fase waarby TLU SA nie betrokke was nie heelwat interaksie teweeggebring.  Met die daarstelling van die “Steering Committee” is TLU SA wel

LEES MEER »

Grondbelasting

TLU SA onderskryf die uitgangspunt dat belastings deel is van die staatsbestel van Suid-Afrika en dat elke burger verantwoordelik is vir die betaling van persoonlike belasting. Belastings en heffings wat

LEES MEER »

Grondbesit, eiendomsreg en onteiening

TLU SA onderskryf die uitgangspunt dat die mens beleef voorspoed in skeppende, produktiewe arbeid en privaat eiendomsbesit.  Dié beginsel bevestig dat op die lange duur produktiewe werk volgens ons Christelike

LEES MEER »

September 1, 2008

Veiligheid

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.