Suid-Afrika staan weer voor ’n groot keerpunt in sy geskiedenis met die besluit om die Onteieningswet van 2020 op 14 September aan die Nasionale Vergadering voor te lê wat beteken dié wet kan in November reeds deel van ons Grondwet wees.

Indien die wetsontwerp deurgaan gaan dit ’n geweldige impak op ons land se ekonomie hê soos al telkemale deur TLU SA uitgewys. Volgens dié Grondwet word “eiendom” nie beperk tot net grond nie, maar sy onteiening sonder vergoeding klousule is egter tot grond beperk.

TLU SA stel die volgende twee aksie voor in die lig van impak van die Onteieningswet.

  1. Die beskuldigings dat ons die grond gesteel het, is nou al so baie keer gebesig dat dit nou as die waarheid aanvaar word. Dit is egter naamskending om betrokke partye valslik te beskuldig. Ons moedig ons ondersteuners aan om telkens wanneer iemand sodanige aantyging maak ’n formele klag by die SAPD te gaan lê vir crimen Injuria en versoek dat dit ondersoek moet word. Iets moet gedoen word om die leuen wat ongehinderd wyd verkondig word nek om te draai.
  2. Deel in die onderstaande vorm jou persoonlike kommentaar oor die ompak van die Onteieningswet op jou sal hê sodat ons dit kan deel met die regering.

Vul die onderstaande vorm in en ons sal jou
kommentaar direk aan die relevante adres stuur.

Onteieningswet Afrikaans 2022
Checkboxes
Kontakbesonderhede: 012 804 8031 / info@tlu.co.za / www.tlu.co.za
***TLU SA sal alle toepaslike persoonlike inligting beskerm en stoor soos beskryf in die toepaslike wetgewing en sal slegs sulke persoonlike inligting gebruik vir die doel hierin vermeld. Met die invul van bogenoemde vorm stem u in en bevestig dat TLU SA u telefonies mag kontak. Ons bedank u vir u ondersteuning van hierdie kritieke veldtog. Hiermee gee ek toestemming dat my kontakbesonderhede in hierdie voorlegging aan die parlement gestuur mag word.

DIE REGERING KAN ALLES VAT WAT AAN JOU BEHOORT AS DIE ONTEIENINGSWET GOEDGEKEUR WORD. GROND IS MAAR NET DIE BEGIN.

Die Ad Hoc-komitee om art.25 van die Grondwet te wysig het nuwe voorstelle hieroor vir kommentaar gepubliseer.

Kyk gerus by hierdie skakel wat dit behels:

Die spertyd vir kommentaar is Vrydag, 13 Augustus 2021.

Jy is welkom om jou eie kommentaar te lewer of jy kan die volgende paragraaf kopieer en as kommentaar byvoeg.

I object to the amendments to the Constitution suggested in the Draft Constitution Eighteenth Amendment Bill.

I believe that the existing owner of a piece of land should be compensated at market value if the government expropriates said land (and improvements thereon) for land reform purposes. Thus, I find nil compensation unacceptable in these circumstances.

I am also not convinced that the government’s definition of public interest is indeed in the public’s interest.

Furthermore, the government has proved without fail that it cannot protect the land as the heritage of all citizens.

Therefore, if the government becomes the custodian of ‘certain’ land, it will not automatically lead to all citizens gaining access to the land on an equitable basis.

The economic effect of expropriation without compensation will be devastating to this country. It will reduce foreign investment and drain South Africa of all expertise.

I am opposed to all of the suggested amendments

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.