Pensioene, huise, beleggings, grond. Dit is alles op die spel as die regering planne deurvoer om die Onteieningswet te wysig. Hierdie wet is vir sestig dae – tot 10 Februarie 2021 – oop vir kommentaar van die publiek.
Dit is nou jou enigste kans om kommentaar te lewer en daarteen protes aan te teken.
Vul hierdie vorm in en ons sal jou kommentaar direk aan die parlement stuur. Dit sal ook deel van TLU SA se voorlegging aan die parlement vorm.