James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Ons boere brand.

TLU SA wil boere bystaan wat byna alles verloor het in die verwoestende veldbrande wat oor die afgelope twee weke in veral Gauteng en Mpumalanga gewoed het. Hierdie brande het ‘n verwoestende impak op die boerderygemeenskap gehad – boere het ernstige brandwonde opgedoen, hul diere het verbrand, plaaswerkers is beseer, en sommige het selfs hul huise verloor. Ons boere brand. 

‘n Artikel 18A belastingsertifikaat is beskikbaar vir skenkers. 

Die TLU SA Traumafonds is uniek in die aard dat geen administrasiefooi of hanteringsfooi afgetrek word nie. Alle fondse word direk vir boere in nood gebruik.

Hoe wil jy help?

Traumafonds 2024
Kontakbesonderhede: (012) 804-8031 / tlu@tlu.co.za / www.tlu.co.za

***TLU SA sal alle toepaslike persoonlike inligting beskerm en stoor soos beskryf in die toepaslike wetgewing en sal slegs sulke persoonlike inligting gebruik vir die doel hierin vermeld. Met die invul van bogenoemde vorm stem u in en bevestig dat TLU SA u telefonies mag kontak. Ons bedank u vir u ondersteuning van hierdie kritieke veldtog.

TLU SA Traumafonds