James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Moord: 27 066 per jaar; 2 256 per maand; 75 per dag; 3,13 per uur

Poging tot moord: 23 723 per jaar; 1 977 per maand; 66 per dag; 2,75 per uur

Verkragting: 64 704 per jaar; 5 392 per maand; 180 per dag; 7,49 per uur

Residensiële roof: 22 739 per jaar; 1 895 per maand; 63 per dag; 2,63 per uur

Residensiële inbrake: 163 404 per jaar; 13 617 per maand; 454 per dag; 18,91 per uur

Hierdie epidemie kan direk aan die onvermoë van die SAPD (en regering) om hulle plig na te kom – om misdaad te voorkom – en gebrekkige strafregstelsel toegeskryf word. Aangesien die regering nie daarin slaag om Suid-Afrikaners te beveilig nie, is elkeen self daarvoor verantwoordelik. Die beveiliging van persone en eiendom beloop derduisende rande, uit die sak van gewone Suid-Afrikaners.

Ondersteun TLU SA se petisie om hierdie kanale te ondersoek.

Ondersteun TLU SA se petisie nou.

Ons het slegs jou ondersteuning nodig en sal jou op hoogte hou van hoe die petisie en proses hieroor vorder.

Veiligheid 2023
TLU SA kan my kontak om meer oor die organisasie te vertel.
Kontakbesonderhede: 012 804 8031 / info@tlu.co.za / www.tlu.co.za
***TLU SA sal alle toepaslike persoonlike inligting beskerm en stoor soos beskryf in die toepaslike wetgewing en sal slegs sulke persoonlike inligting gebruik vir die doel hierin vermeld. Met die invul van bogenoemde vorm stem u in en bevestig dat TLU SA u telefonies mag kontak. Ons bedank u vir u ondersteuning van hierdie kritieke veldtog. Hiermee gee ek toestemming dat my kontakbesonderhede in hierdie voorlegging aan die parlement gestuur mag word.

Jou veiligheid