Vind jou streekbestuurder
Elke TLU SA-streek verteenwoordig TLU SA-lede op provinsiale vlak binne die geografiese gebied waarin die streek gevestig is. Die streek tree op as koördineerder en woordvoerder vir alle TLU SA-lede in die betrokke provinsie en verseker dat lede se belange verteenwoordig en aangespreek word.
Die streeksbestuur is verantwoordelik vir die vestiging van TLU SA-strukture binne die verskillende munisipaliteite, waar ook al dit prakties uitvoerbaar is.
Klik hier om meer oor TLU SA se streke te wete te kom.
Ronnie Schilling
Ek is deel van TLU SA omrede TLU SA die rigtinggewende georganiseerde landbouorganisasie in SA is.








