James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

TLU SA Kongres 2023

Klik hier om die presidentsrede af te laai.

Die jaarverslag sal tydens die kongres hier geplaas word
  1. Prof Johan Willemse, Landbou-ekonoom, Agrimark Konsultante: Landbou en die Ekonomie – Die toekoms van landbou en volhoubare voedselproduksie
  2. Jaco Schoeman, Voorsitter, Nasionale Vaste Komitee Eiendomsreg: Eiendomsreg as die fundament van stabiliteit
  3. Piet le Roux, Uitvoerende Hoof Sakeliga: Volhoubaarheid – Moontlikhede tussen landbou-organisasies en sakekamers
  4. Ian Cameron, Direkteur, Gemeenskapsveiligheid, Action Society: Gemeenskapsveiligheid – Opsies ter will van oorlewing en volhoubare voedselproduksie
  5. Hannes Noëth, Direkteur, Helpende Hand: Die impak van ekonomiese verval in Suid-Afrika

Kongres 2023