James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

President Ramaphosa sê hulle kan maar jou eiendom vat.

TLU SA sê NEE.

President Cyril Ramaphosa het op 23 Januarie 2025 die omstrede Wet op Onteiening onderteken. Hierdie wet bedreig die eiendomsreg van alle Suid-Afrikaners en het ernstige gevolge vir voedselsekerheid, beleggersvertroue en ons ekonomie.

JOU TOEKOMS IS OP DIE SPEL.

TLU SA soek 10 000 Suid-Afrikaners om saam met ons te staan in die stryd teen die komende hofsake.

Ons het jou nou nodig. Sluit aan by Projek 10 000

Dankie vir jou ondersteuning!

Ons waardeer jou bydrae. Jou aksie help ons om ’n verskil te maak.

Projek 10 000

Maak ‘n bydrae

TLU SA
Absa rekening 405 040 0686
Elektroniese bankkode: 632005

Om nou nie op te tree nie, verminder drasties ons kans op sukses.

Projek 10 000