Cele is in 2011 as polisiekommisaris ondersoek en geskors nadat bewyse oor korrupsie en wanbestuur aan die lig gekom het, maar eers in 2013 afgedank terwyl sy salaris van R1,3miljoen steeds betaal is.
Die skelm volg ‘n patroon, sal altyd korrup wees en is daarom Vyand Nommer Een van Veiligheid. Hy moet tsamaea!