Die regering meen grondonteiening sonder vergoeding is belangriker as kos op die tafel. Konsepwetgewing oor die verandering van art.25 van die grondwet word deur die parlement gestoomroller. Die publiek het net tot Februarie geleentheid om oor die bewoording in die gewysigde artikel kommentaar te lewer.