James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Minimum loon vir 2024 is aangekondig

Die nuwe minimum loon vir 2024 is aangekondig ten spyte van verskeie menings dat die landboubedryf nie die verhoging kan absorbeer nie. ‘n 8.5% styging is bloot nie volhoubaar nie.

TLU SA wil graag u help om voorspoed te kweek, nie ideologie nie.

Verkry gratis regsadvies tydens ons werkswinkels. Vind uit hoe om u werknemers se kontrakte te hersien en sodoende te verhoed dat u boerdery nie onder die gevolge van ‘n onrealistiese minimum loon ly nie.

Om te verseker dat almal munt uit die gratis werkswinkel kan slaan, kan u die werkswinkel by die TLU SA kantoor in Pretoria bywoon, aanlyn inskakel, of die opname ontvang na die tyd.

Registreer hier

Minimum loon werkswinkel 2024
Bywoning
*Neem asseblief kennis dat persone wat in persoon bywoon moontlik deel sal wees van die opname wat gemaak word.
TLU SA sal alle relevante inligting beskerm en stoor soos beskryf in die toepaslike wetgewing. Met die invul van bogenoemde vorm stem u in en bevestig u dat TLU SA u telefonies of per epos mag kontak. Ons bedank u vir u ondersteuning van hierdie kritieke veldtog. 

Kweek voorspoed, nie ideologie nie