Vandeesmaand fokus TLU SA op kwessies rondom plaaslike regering en dis veral grondbelasting wat onder die loep kom. Landbouspore – TLU SA in gesprek met Erika Helm, TLU SA Plaaslike Regering Komitee.
Landbouspore word aangebied in samewerking met: @Boermedia en Edge Communications