James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Landbouspore – TLU SA in gesprek met Henna du Plessis – Jongboer Voorsitter

TLU SA se boere onder 35 is die toekoms van landbou in die land. Hulle is bekommerd maar innoverend, onervare maar opgewonde en ons gesels met die voorsitter van die Jongboerkomitee, Henna du Plessis oor die planne wat hulle het.

Landbouspore – TLU SA in gesprek met Henna du Plessis – Jongboer Voorsitter