Die verhoging is aangekondig ten spyte van verskeie rolspelers wat aangedui het die landboubedryf het nie die vermoë om hierdie verhoging te absorbeer nie. Dit is bloot nie volhoubaar nie.
Ondersteun die dispuut
Wie behoort die dispuut te ondersteun?
Plaaswerkers
Landbouers
Verbruikers
Landbourolspelers
Die regsproses
Enige persoon wat graag wil bydra om TLU SA se moontlike regsaksie finansieel te ondersteun kan inbetalings tot ons Eiendomsregfonds maak.
ABSA
Tak: 632005
Rekeningnommer: 40504400686
Verwysing: Voorletters en die woord LOON