Rooivlae

DIE GRONDPANEEL-VERSLAG SAL OOK ‘N INVLOED
Hê OP JOU EIENDOM

Weet jy hoe die voorstelle in die Grondpaneel-verslag jou hele lewe radikaal gaan beïnvloed, wanneer dit in werking tree?
Hier is die ROOI VLAE waaroor jy bekommerd moet wees:
  • Die voorgestelde eiendom vir onteiening sal die volgende groepe teiken: kommersiële boere, agri-besighede, mynhuise, kerke, finansiële instellings en ander grondeienaars;
  • Die grondeienaar moet onteiening sonder vergoeding finansier;
  • Die regte van ‘n grondeienaar ten opsigte van uitsettings word nog meer beperk;
  • Privaatbesitreg word verander na ander vorms van eienaarskap met die uiteindelike doelwit van nasionalisering; en
  • Die staat is in beheer van die landbou-waardeketting, insluitend die produksie en verspreiding van voedsel, asook die prosesse en infrastruktuur vir voedselproduksie.
Wat doen TLU SA?
  • Eiendomregsfonds vir hofsake rondom grondonteiening.
  • Bevorder buitelandse druk op die Suid-Afrikaanse regering.
Wat kan jy doen?
Ondersteun die TLU SA Rooivlag-veldtog deur by te dra tot TLU SA se Eiendomregsfonds vir die hofsake wat kom.
ONDERSTEUN DIE EIENDOMREGSFONDS
Rooilvlae
Kontakbesonderhede: (012) 804-8031 / tlu@tlu.co.za / www.tlu.co.za

*Met die invul van u besonderhede hierbo stem u daartoe in dat, TLU SA u telefonies mag kontak. TLU SA bewaar en beskerm alle persoonlike data. ImpactNOW 'n vennoot van TLU SA mag moontlik met u in verbinding tree om aan u, TLU SA se standpunt te verduidelik en lidmaatskap opsies en voordele aan u beskikbaar te stel. Dankie vir u ondersteuning met hierdie belangrike saak.

DEEL MET JOU VRIENDE