
Mediavrystelling: TLU SA oorhandig memorandum aan NVG oor vervolging van Andile Mngxitama
“Ons is almal besorg. Almal in Suid-Afrika is.” Met hierdie woorde het Me Makete van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) Dinsdagoggend ‘n memorandum van TLU SA ontvang by die NVG se








