
Mediaverklaring: Landbou-nuutjie by KragDag 2019 ‘n reusesukses
Die Landbou Ekspo wat vanjaar vir die eerste maal tydens die Sakeliga Kragdag – in samewerking met TLU SA – aangebied is, was ‘n reusesukses. Die jaarlikse Kragdag-verrigtinge is vanjaar








