
TLU SA vra verantwoordelikheid van landbouers tydens 21-dae afsondering
TLU SA versoek die landbouers van Suid-Afrika om ten spyte van die groot risiko daaraan gekoppel, hulle dagtaak met groot verantwoordelikheid uit te voer tydens die 21-dae verbod op die








