
TLU SA dring aan op veranderinge om sinvolle begroting te aanvaar
Die Minister van Finansies, Tito Mboweni maak Woensdag die spesiale aanpassingsbegroting of ‘noodbegroting’ rondom COVID-19 bekend. Uiteraard is ‘n begroting vir enige besigheid, insluitende die land, noodsaaklik. Maar, dit








