
MEDIAVERKLARING: TLU SA voorsien toename in werkloosheid en kospryse oor hoër nasionale minimumloon vir plaaswerkers
TLU SA is geskok en teleurgesteld dat die Nasionale Minimumloon vir plaaswerkers van 1 Maart 2021 in werking tree. Die Minister van Werkskepping en Arbeid, mnr. Thulas Nxesi het gisteraand








