
Staatsrede slegs ‘n vertoning vir die paviljoen, sê TLU SA
President Cyril Ramaphosa se Staatsrede 2021 was bloot ‘n goeie vertoning vir die paviljoen, in ‘n verkiesingsjaar. “Die president het uiters dinamiese aankondigings gemaak en baie gefokus op wat vir








