
Strenger wette vir skrootwerwe die antwoord?
Strenger wetgewing teen skrootmetaalhandelaars wat gesteelde materiaal verkoop, word deur TLU SA verwelkom. Fikile Mbalula, minister van vervoer, het gedreig om die wet te verskerp teen skrootmetaalhandelaars wat gesteelde Prasa-materiaal








