
Departement van Landbou stem in om Landboumeesterplan te hersien
Die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling is bereid om die onderhandelinge oor die Landboumeesterplan te heropen om ‘n meer inklusiewe en geloofwaardige dokument te ontwikkel. In ‘n gesprek








