
Hersien ander MRK-uitsprake ook, versoek TLU SA na hooggeregshof-uitspraak oor Malema haatspraak
Dit is tyd dat die Nasionale Vergadering kennis neem van en optree teen eensydige uitsprake van die Menseregtekommissie (MRK) wat nie die regte van alle Suid-Afrikaners beskerm nie. TLU SA








