
Die landboudepartement mors geld
Woorde begin opdroog om die wanbestuur waarmee Suid-Afrika daagliks gebombardeer word te beskryf. Die wanaanwending van fondse in die landboudepartement wat deur die portefeuljekomitee in hul begrotingshersienings- en aanbevelingsverslag blootgelê