Nuwe konsep-vuurwapenregulasies: ‘n ernstige bedreiging vir veiligheid
TLU SA spreek sy ernstige kommer uit oor die jongste konsepwysigings aan die regulasies van die Private Security Industry Regulation Act (PSIRA), wat op 28 Maart sonder enige publieke aankondiging



