Jongboer-finalis: Tiaan Barkhuizen se visie vir volhoubare boerdery
Tiaan Barkhuizen is ’n jong en gedrewe boer wat oorspronklik van Malmesbury in die Wes-Kaap af kom. Hoewel sy familie nie ’n boerdery-agtergrond het nie, sy ouers besit ’n vervoermaatskappy,



