
Oorhandiging van Agri Skills Transfer-beurs aan Etienne Swart
’n Groot oomblik vir landbou en onderwys het Maandag 13 Oktober plaasgevind by die Martin Oosthuizen-skool in Kakamas, waar die Agri Skills-beurs amptelik aan Etienne Swart oorhandig is. Die oorhandiging








