
Ope brief: TLU SA doen beroep op President Ramaphosa om beleidsrigting te gee voor Mediumtermyn-begroting
TLU SA het Maandag 10 November ’n ope brief aan President Cyril Ramaphosa gestuur waarin die organisasie dringende beleidsduidelikheid vra te midde van groeiende ekonomiese onsekerheid. Die organisasie waarsku dat








