Begroting weereens net ’n oefening in skadebeheer
TLU SA sê vandag se middeltermyn-begroting deur finansieminister Enoch Godongwana bied min nuwe antwoorde op die vrae wat die land werklik pla. Alhoewel die minister ’n prentjie van fiskale dissipline





