James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 11

Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 landbou opname bekend gemaak. Dit vertel nogal ‘n interessante storie oor landbou in Suid-Afrika. Die opname is gedoen onder alle landbou besighede wat vir BTW geregistreer is.

Daar is 40 122 kommersiële plase in Suid-Afrika. 46,4 Miljoen hektaar word gebruik vir kommersiële landbou aktiwiteite, dit is 38% van die totale area van Suid-Afrika. Die Vrystaat het die meeste kommersiële landbou eiendomme.

Deel dit:

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 11