Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
Navorsing
LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 4 Donderdag | 28 Mei | 2020

Provinsies se bydrae tot die Landbou. Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 Landbou opname bekend gemaak. Dit vertel nogal ‘n interessante storie oor landbou in Suid-Afrika. Ons kyk hierdie week na die BYDRAES van die VERSKILLENDE PROVINSIES t.o.v. aantal plase, inkomste en werk skepping.

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 3 Dinsdag | 12 Mei | 2020
LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 2 Woensdag | 06 Mei | 2020
Landbou in ‘n oogknip – 1 Woensdag | 29 April | 2020
Mag my werknemer eis dat hy of sy familie op die plaas begrawe word? Dinsdag | 25 Februarie | 2020

Eerstens moet daar onderskei word tussen ’n normale werknemer en ’n okkupeerder. ’n Werknemer wat op die plaas woonagtig is, is ook ’n okkupeerder. Indien die werknemer nie op die plaas woonagtig is nie, het hy geen verblyfreg op die plaas nie en gevolglik ook geen reg om daar begrawe te word of iemand daar

LEES MEER

Nuusoorsig – Algemene en rare nuus Vrydag | 31 Januarie | 2020

1. Grondonteiening sonder vergoeding – Spertyd vir besware Uitgereik deur TLU SA Daar is die laaste tyd baie gewag gemaak oor onteiening sonder vergoeding. Die jongste is dat die ANC die besluitnemingsproses om namens die burgers van die land toe te sien dat billikheid gedurende die proses sal geskied, van die howe wil ontneem en

LEES MEER

Boodskap vir 2020 vanaf Louis Meintjes, President van TLU SA: Is jy ’n Dawid of ’n Goliat? Maandag | 27 Januarie | 2020

Ons het elke dag te doen met baie besluite. Ons word ook uitgedaag met sake soos Onteiening sonder vergoeding. Mense en instansies moet besluite neem en verwag insette.   In baie gevalle steur die mense en instansies hulle nie aan die voorstelle nie en neem hulle ’n besluit eintlik namens jou. Ons het baie voorbeelde

LEES MEER

Weeklikse nuusoorsig 28 November 2019 Donderdag | 28 November | 2019

1. Geseënde Christusfees. Hierdie uitgawe is die laaste van die jaar, genoodsaak deur ooreising. Dit staan daarom in die gees van Kersfees. Ons wens dus al di lesesers ‘n baie Geseënde Kersfees toe, en ‘n nuwe jaar met die eenvol reënmeter op die ander. 2. ‘n Boer maak ‘n plan Die jongste ProAgri skryf onder

LEES MEER

Weeklikse nuusoorsig 21 November Donderdag | 21 November | 2019

1. Klimaat in die nuus Die VSA het pas by die VN kennis gegee dat dit uit die Parys-verdrag oor klimaatsverandering onttrek, die gouste wat dit kon geskied nadat pres. Donald Trump reeds voor sy verkiesing gesê het hy gaan die VSA onttrek. Die uittrede sal nou ook eers oor ’n jaar kan geskied. Literatuur

LEES MEER

Weeklikse nuusoorsig, 14 – 21 November Woensdag | 13 November | 2019

1. Landbouverwante nuus Nuuskommentaar: Boere stel visiere in op grondgryp sonder vergoeding. Opsomming Die regering en vennote bly die “reset”-knoppie druk om reeds bewese leuens af te stof en as die waarheid op te dis – die boere word steeds as kwaadwillig voorgehou en ’n narratief gevoed wat van die land se landbouers die varke

LEES MEER