James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 18

Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 landbou opname bekend gemaak. Dit vertel nogal ‘n interessante storie oor landbou in Suid-Afrika. Die opname is gedoen onder alle landbou besighede wat vir BTW geregistreer is.

Daar is 4 829 geregistreerde plase in die Noord-Kaap provinsie. Dit is 12% van die nasionale totaal. Die totale landbougrond in die provinsie is 17.2 miljoen hektaar wat 46% is van die totale oppervlakte van Noord-Kaap. Noord-Kaap is die 9de grootste provinsie t.o.v. landbou inkomste verdiener. Dit is R18,7 biljoen. Die Noord-Kaap is skaapwêreld. 16% van die land se skape is in die Pixley ka Seme distrik. Vir elke 1 inwoner in die distrik is daar 6 skape. Dit is ook die grootste lusern produserende area en is ook 2de wat die produksie van druiwe aanbetref.

 

Deel dit:

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 18

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.