James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP- 19

Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 landbou opname bekend gemaak.

Dit vertel nogal ‘n interessante storie oor landbou in Suid-Afrika. Die opname is gedoen onder alle landbou besighede wat vir BTW geregistreer is.

Daar is 6937 geregistreerde plase in die Wes-Kaap provinsie. Dit is 17% van die nasionale totaal. Die totale landbougrond in die provinsie is 4.1 miljoen hektaar wat 32% is van die totale oppervlakte van Wes-Kaap. Wes-Kaap is die grootste provinsie t.o.v. landbou inkomste verdiener. Dit is R64.4biljoen. Die Wes-Kaap is druiwe wêreld. Die Kaapse wynland produseer 59% van die land se druiwe.

Deel dit:

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP- 19