James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 15

Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 landbou opname bekend gemaak. Dit vertel nogal ‘n interessante storie oor landbou in Suid-Afrika.

Die opname is gedoen onder alle landbou besighede wat vir BTW geregistreer is.

Daar is 2823 geregistreerde plase in die Mpumalanga provinsie. Dit is 7% van die nasionale totaal. Die totale landbou grond in die provinsie is 2.5 miljoen hektaar wat 32% is van die totale oppervlakte van Mpumalanga. Mpumalanga is die 4de grootste provinsie t.o.v. landbou inkomste verdiener. Die provinsie is die leier in piesang produksie. Dit is 66% van die nasionale produksie. Die meeste soya en makadamia neute word ook in die provinsie geproduseer. Die provinsie is ook die tweede grootste produseerder van suikerriet naas KwaZulu-Natal en mielies naas die Vrystaat. Die grootste bedryf in die provinsie is die mielie bedryf.

Deel dit:

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 15