James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 14

Die opname is gedoen onder alle landbou besighede wat BTW geregistreer is.

Daar is 3 054 gerigistreerde plase in die Limpopo provinsie. Die totale landbou grond in die provinsie is 1.7 miljoen hektaar wat 14% is van die totale oppervlakte van Limpopo. Limpopo is die 7de grootste provinsie t.o.v. landbou inkomste verdiener. Die provinsie is die leier in sitrus produksie. Limpopo is ook no 1 in avokado en botterskorsie produksie.

Die grootste bedryf in die provinsie is die sitrus bedryf.

Deel dit:

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 14