Klik hier en maak 'n bydrae tot die TLU SA Traumafonds
LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 13 Vrydag | 07 Augustus | 2020

Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 landbou opname bekend gemaak. Dit vertel nogal ‘n interessante storie oor landbou in Suid-Afrika.
Die opname is gedoen onder alle landbou besighede wat vir BTW geregistreer is.

Daar is 4920 geregistreerde plase in die Noordwesprovinsie. Die totale landbou grond in die provinsie is 5.3 miljoen hektaar wat 51% is van die totale oppervlakte van Noordwes. Noordwes is die 3de grootste provinsie t.o.v. landbou inkomste verdiener.

Noordwes is die top beet produserende provinsie in Suid- Afrika. Dit is ook die 2de grootste wortel produksie area naas Gauteng.

Sluit aan
POPI
Nuusbriewe
Checkboxes
Kontak Ons

Warning: call_user_func_array() expects parameter 1 to be a valid callback, function 'frm_disable_honeypot' not found or invalid function name in /home/tlucosfk/public_html/wp-includes/class-wp-hook.php on line 309

sluit aan

Sluit aan
POPI

Kry ons nuusbrief

Nuusbriewe
Checkboxes

Stuur vir ons 'n boodskap