Klik hier en maak 'n bydrae tot die TLU SA Traumafonds
Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 17 Vrydag | 18 September | 2020

Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 landbou opname bekend gemaak. Dit vertel nogal ‘n interessante storie oor landbou in Suid-Afrika.

Die opname is gedoen onder alle landbou besighede wat vir BTW geregistreer is.

Daar is 3103 geregistreerde plase in die KwaZulu-Natal provinsie. Dit is 8% van die nasionale totaal. Die totale landbougrond in die provinsie is 1.8 miljoen hektaar wat 20% is van die totale oppervlakte van KwaZulu-Natal. KwaZulu- Natal is die 5de grootste provinsie t.o.v. landbou inkomste verdiener. Dit is R 34 biljoen. Die provinsie is die top produseerder van suikerriet. Die meeste kool word ook in KwaZulu-Natal geproduseer en die provinsie is ook die 2de grootste produsent van Pynappels. KwaZulu-Natal verkoop die tweede meeste varke naas Gauteng.

Sluit aan

Nuusbriewe
Checkboxes

Kontak Ons